(50 Stemme) Vyftig Stemme: Die Grootste Name in Afrikaanse Musiek

Posted on 13 April 2010 by Phillipa Mitchell

South African musician and actor Steve Hofmeyr...
Image via Wikipedia

50 stemme•Hoekom wou Kurt Darren sy hare blou kleur?
•Wat het Steve Hofmeyr in Gobabis vir Juanita du Plessis gesê?
•Waar was Theuns Jordaan toe hy die eerste keer “Loslappie” gehoor het?
•Wat is die ooreenkoms tussen “Ou ryperd” en ABBA?
•Hoekom moes Carike Keuzenkamp klere by haar buurvrou leen? •Waar het Bles Bridges die eerste keer rose by sy konserte uitgedeel?
•Waar was David Kramer toe hy “Stoksielalleen” geskryf het?
•Hoekom is liedjies van Cora Marie en Groep Twee deur die SAUK verbied?
•Wat dink Koos Kombuis is sy grootste bydrae tot Afrikaanse musiek?
•Waar is die een plek waar Mimi Coertse nooit die kans gekry hetom op te tree nie?
•By wie het Rina Hugo klere geleen vir ’n internasionale sangkompetisie?
•Wat is die storie agter Amanda Strydom se “Ek loop die pad” en Chris •Chameleon se “Sterredank”?
•Wat het ’n selfoon-luitoon met Nicholis Louw se treffer “Rock daailyfie” te doen?

Hierdie is maar net ’n paar van die interessante vrae wat in 50 Stemme: Die grootste name in Afrikaanse musiek beantwoord word.

Die boek bestaan uit50 hoofstukke – van Amanda tot Valiant, van Die Briels tot Fokofpolisiekar.Daar is onderhoude met van die grootste rolspelers in Afrikaanse musiekasook kostelike staaltjies en pragfoto’s van toeka tot nou. 50 Stemme: Die grootste name in Afrikaanse musiek is ’n boek enig in sy soort en een waarvoor musiekliefhebbers van alle ouderdomme al lank wag.

“Bravo aan Ilza vir haar vernuftigheid om met noukeurige navorsing ’n fyn balans tussen die verskeie genres te bring en met styl die waarheid ágter die waarheid en die skerms in te kloof.” Tinus Esterhuizen, musiekregisseur: RSG

The artists include: •Amanda Strydom •André Schwartz •Anneli van Rooyen •Anton Goosen •Bles Bridges •Bok van Blerk •Brasse vannie Kaap •Carike Keuzenkamp •Chris Chameleon •Coenie de Villiers •Cora-Marie •Cutt Glas •Danie Niehaus •David Kramer •Die Briels •Dozi •Eden •Elzabé Zietsman •Fokofpolisiekar •Gé Korsten •Gert Vlok Nel •Gian Groen •Groep Twee •Jan Blohm •Jannie du Toit •Johannes Kerkorrel •Juanita du Plessis •Karen Zoid •Kobus •Koos du Plessis •Koos Kombuis •Kurt Darren •Lance James •Laurika Rauch •Leon Schuster •Lize Beekman •Lucas Maree •Mimi Coertse •Min Shaw •Mynie Grové •Nicholis Louw •Patricia Lewis •Piet Botha •Rina Hugo •Robbie Wessels •Ronéll Erasmus •Sonja Herholdt •Steve Hofmeyr •Theuns Jordaan •Valiant Swart

Reblog this post [with Zemanta]
Be Sociable, Share!

1 Comments For This Post

  1. Phillipa Mitchell Says:

    We are thrilled to announce that our Afrikaans title, 50 Stemme by Ilza Roggeband will be launched on the 23rd April on SABC 2’s popular local drama, 7de Laan. Filmed in the ‘club’ frequented by the 7de Laan characters, Roggeband presents the title, accompanied by rocking performances from some of the musicians featured in the book.

    50 Stemme – Die Grootste Name in Afrikaanse Musiek is the first book of its kind written in South Africa. The fifty artists were chosen after a long and sometimes painful process by the writer, Ilza Roggeband, a freelance journalist well known in the Afrikaans music industry and recently nominated for the ATKV Mediaveertjie Award. Some are there because they are the most successful artists in the history of Afrikaans music. There are in-depth interviews with some of the biggest names in the industry like David Kramer, Laurika Rauch, Sonja Herholdt, and Anton Goosen, interesting facts about where the inspiration for some of the best loved songs in Afrikaans come from, as well as fascinating tales and funny stories about the legends of Afrikaans music.

    To celebrate this great media event, Red Pepper Books, in conjunction with Jonathan Ball Publishers, are offering stock of 50 Stemme (EAN 9780908387908) at R135.00 (RRP = R150). Click on this link to order…

Advertise Here
Advertise Here